![]() |
| Die begin uit Patensie |
| Bo-op Elandsrivier pad |
![]() |
| Bo-op Elandsrivier pad |
| Die "AF" draai na Grootrivierpoort |
![]() |
| Die pad na Grootrivierpoort |
![]() |
| Die pad na Grootrivierpoort |
| Van daar het ons gekom |
![]() |
| Daar lĂȘ nog n mooi dele voor |
![]() |
| Die laaste stukkie val tot in die poort (uitgang in agtergrond sigbaar) |
| Deur die poort |
| Die pad uit die poort |
![]() |
| Nog op |
![]() |
| Eerste aand tot laat gery maar uitsig was die moeite werd |
| Die lang pad langs die berg af oppad Willomore se kant toe |
| Daai berg moes ons oor om in Baviaans te kom |
| Daar gaan ons om die berg te takel |
![]() |
| Dit was steil |
![]() |
| Toe word dit slegter |
![]() |
| En toe is dit BAIE sleg |
![]() |
| Toe is ons bo op die berg met Steytlerville aan die linkerkant en Baviaanskloof regs |
| En toe die slegte pad af |
![]() |
| Nie almal het kans gesien om af te ry nie |
| Die steilte tot in die Baviaans |
| In die Baviaans deur water |
![]() |
| Oor passe |
| Met genoeg stoppe en n koppie tee |
![]() |
| Die bad by Doodsklip kampterein |
![]() |
| Nog passe |
| Queen Victoria |
| Die oranje en geel span |
| Uit die Baviaans |
















