Die begin uit Patensie |
Bo-op Elandsrivier pad |
Bo-op Elandsrivier pad |
Die "AF" draai na Grootrivierpoort |
Die pad na Grootrivierpoort |
Die pad na Grootrivierpoort |
Van daar het ons gekom |
Daar lĂȘ nog n mooi dele voor |
Die laaste stukkie val tot in die poort (uitgang in agtergrond sigbaar) |
Deur die poort |
Die pad uit die poort |
Nog op |
Eerste aand tot laat gery maar uitsig was die moeite werd |
Die lang pad langs die berg af oppad Willomore se kant toe |
Daai berg moes ons oor om in Baviaans te kom |
Daar gaan ons om die berg te takel |
Dit was steil |
Toe word dit slegter |
En toe is dit BAIE sleg |
Toe is ons bo op die berg met Steytlerville aan die linkerkant en Baviaanskloof regs |
En toe die slegte pad af |
Nie almal het kans gesien om af te ry nie |
Die steilte tot in die Baviaans |
In die Baviaans deur water |
Oor passe |
Met genoeg stoppe en n koppie tee |
Die bad by Doodsklip kampterein |
Nog passe |
Queen Victoria |
Die oranje en geel span |
Uit die Baviaans |